Markoorsig

Loading player...
Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor Old Mutual wat 'n bank bekend wil stel en Wallmart wat amptelik Massmart oorgekoop het.
22 Nov 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet.
13 Apr 11AM 9 min