![](https://static.iono.fm/files/p141/logo_7668_20221028_133935_600.jpg)
Die Toekoms van Landbou - Stephan Smith oor die landbouwaardeketting en groei
--:--
Nedbank is daartoe verbind om die landbou-omgewing te verander. Elsabe Richard-May gesels graag weer met een van Nedbank se verteenwoordigers – Stephan Smith – streeksbestuurder vir landbou in die Vrystaat.