OFM Die Toekoms van Landbou

Die Toekoms van Landbou

Die landbousektor is ‘n noodsaaklike bydraer tot werkskepping, voedselsekerheid en ekonomiese groei. Dit is ook nodig om te verseker dat hhierdie sektor volhoubaar bly en dat transformasiegeleenthede benut word. Die toekoms van landbou is egter reeds hier…. OFM gesels met die kenners van Nedbank Landboudienste om meer te leer.
Occasionally English South Africa Management · How To
6 Episodes

Die Toekoms van Landbou - Stephan Smith oor die uitdagings in die landbousektor

Die landbousektor is ‘n noodsaaklike bydraer tot werkskepping, voedselsekerheid en ekonomiese groei. Dit is ook nodig om te verseker dat hhierdie sektor volhoubaar bly en dat transformasiegeleenthede benut word. Die toekoms van landbou is egter reeds hier…. OFM gesels met die kenners van Nedbank Landboudienste om meer te leer.
12 Dec 2022 4 min

Die Toekoms van Landbou - Daneel Rossouw oor die landbouverwerkingsketting

Of jy nou boer met gewasse, vee of deel van die landbouverwerkingsketting is, jou besigheid gaan met bepaalde risiko. Elsabé Richard-May gesels met Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbouverhoudingskanale by Nedbank om te hoor oor oplossings om groeigeleenthede te ontsluit en jou te help om die uitdagings in die landbousektor die…
28 Nov 2022 5 min

Die Toekoms van Landbou - Daneel Rossouw oor veerkragtigheid

Die Suid-Afrikaanse landbou sektor is kompleks met baie uitdagings. Daar is egter instrumente wat volhoubare groei kan en sal verseker, asook om te verseker dat die bedryf veerkragtigheid in elke aspek van die besigheid insluit. Elsabé Richard-May gesels met Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbouverhoudingskanale by Nedbank om meer te leer.
14 Nov 2022 6 min

Toekoms van Landbou - Stephan Smith oor transformasie

Die toekoms van landbou is hier. Nedbank is daartoe verbind om die landbou-omgewing te verander. Elsabé Richard-May gesels weer met een van Nedbank se verteenwoordigers – Stephan Smith – streeksbestuurder vir landbou in die Vrystaat.
7 Nov 2022 4 min