Daar bestaan iets soos Harry Potter se onsigbaarheidsmantel, of amper

Loading player...
Pieter Geldenhuys van die Londen se sakeskool gesels oor 'n tegnologie wat mense onsigbaar vir rekenaars en kunsmatige intelligensie maak en hoe dit werk.
21 Nov 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min