Ninety One sien lig aan die einde van die tonnel, en dis dalk in Suid-Afrika

Loading player...
Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die groep se resultate, hul uitvloei van beleggings en hoeveel aandele deur werknemeners besit word.
15 Nov 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

BAT sluit sy enigste fabriek in SA oor onwettige sigarette

British American Tobacco het vandag aangekondig dat dit sy 50 jaar oue fabriek in Gauteng gaan sluit. Johnny Moloto, hoof van korporatiewe en regulatoriese sake by BAT Sub-Sahara-Afrika, verduidelik hoekom hulle die fabriek sluit.
15 Jan 11AM 12 min