Markoorsig

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die wisselvalige aandelebeurs, Telkom se aandeelprys en Shoprite se syfers wat weer die ligte uitskiet.
14 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min