Klimaatsverandering verander die manier hoe banke na risiko kyk

Loading player...
Loffie Brandt van Absa gesels oor hoe klimaatsverandering die manier waarop banke na risiko in die landbousektor kyk verander.
10 Nov 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min