Rudi Nagel – Absalom om die Eikeboom

Loading player...
Vrede is iets wat ons almal na smag. Rudi vertel ons meer oor Absalom, Dawid se seun, iemand wie nie vrede goed geken. Hoe kan ons vrede vind in ons eie lewens?
8 Nov 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min