Podlitiek: Plaasmoorde protes in Roedtan, AfriForum vat onteiening aan

--:--
In hierdie week se episode neem die Podlitiek-span die protesoptog teen plaasmoorde in Roedtan, AfriForum se omvattende veldtog teen onteiening sonder vergoeding en die lot van Mpho Phalatse onder die loep.
2 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min