Hoekom betaal verbruikers meer vir aartappels?

Loading player...
Suid-Afrika se assosiasie vir aartappelrs het onglans hulle bekommernis oor die huidige prys van aartappels in sommige van Suid-Afrikas se kleinhandelaars gedeel. Die assosiasie waarksu verbruikers oor die verhoogde pryse op aartappels en sê die prys moet nie meer as dubbel die prys wees waarteen boere dit verkoop nie.
31 Oct 2022 4AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes

Weet jy wie is regtig agter die Jakkals Vibes-masker?

Suid-Afrika se KI-musikant, Jakkals Vibes, het onlangs op Breakfast with Martin Bester se Friday Live opgetree – 'n eerste-van-sy-soort vertoning! Die Suid-Afrikaanse musikant Elster Pieterse het Jakkals Vibes verteenwoordig en saam met Martin Bester gesels oor kunsmatige intelligensie, Jakkals Vibes en die musiek. Die werklike persoon agter die musiek verkies…
16 Jan 1AM 8 min

Só klink Adele in Afrikaans

Het jy al ooit gewonder hoe die bekende Britse sangeres se musiek in Afrikaans sou klink? In 'n onlangse sosiale media-video het die musikant en inhoudskepper Jana nuwe lewe aan een van Adele se grootste treffers gegee. Die Suid-Afrikaanse musikant het volgelinge vermaak met 'n Afrikaanse weergawe van Adele se…
16 Jan 1AM 1 min

Does anyone even know where Randburg starts and ends?

Martin Bester recently spotted a social media video by South African content creator Him asking online users if they know where Randburg actually ends and starts. He then asked listeners for their input and this is what they said.
15 Jan 5AM 13 min