Hoe vergelyk die nuwe kriptoregulasies in SA met dié van ander lande?

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor die gespreke wat hulle met ander kripto platforms het en die verskeie kwessies wat aangespreek moet word.
26 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min