Rudi Nagel – 18 Oktober 2022 - Tuis in my Boomhuis

Loading player...
Ons het almal ‘n storie of 2 van ‘n Boomhuis – daai spesiale plek wat net vir jou en jou vriende. Dis ‘n tyd vir of stilwees, of avontuur geniet. Dit is iets om te beleef! So ‘n plek van stilwees is ook nodig in ons lewens – maar maak net seker dat ons toegangklik bly!
25 Oct 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min