#5  Luister: Dawie Duif en die pers veldblommetjies

Eendag lank, lank gelede het Fletcher se vriend Dawie, ʼn pragtige grys duif, langs die pad gaan sit om te rus. Hy was baie dors en op soek na ʼn bietjie water. Voor hom sien hy toe die pragtigste pers veldblommetjies, maar toe hy met hulle begin gesels, vind hy uit hulle is baie hartseer. Gaan vind uit wat daardie dag gebeur het.