Ep. 92 Die trauma van knievervangings, ‘n heupvervanging en gordelroos
--:--
Het jy al met ‘n knievervanging, heupvervanging of gordelroos te doen gekry? Vermaaklikheidsjoernalis Martjie Roos deel haar pad hiermee: die fisieke en emosionele uitdagings, erge pyn, inperking van haar daaglikse funksionering, onafhanklikheid en selfvertroue - maar ook hoe haar geloof en die liefde van vriende en familie haar dra.