Gauteng bly warm en water word steeds beperk

Loading player...
Nico de Jager, DA woordvoerder op Infrastruktuur en Ontwikkelling as Lid van Gauteng Provinsiale Raad gesels oor hoekom daar nie kragopwekkers is wat Rand Water help nie en of daar ‘n einde in sig vir die probleem is.
14 Oct 2022 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min