Navorsing wys verbruikersfinansies het verbeter in die derde kwartaal

Loading player...
Johan van Tonder, ekonoom vir finansiële welstand by Momentum gesels oor verbruikerfinansies in die derde kwartaal.
14 Oct 2022 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

BAT sluit sy enigste fabriek in SA oor onwettige sigarette

British American Tobacco het vandag aangekondig dat dit sy 50 jaar oue fabriek in Gauteng gaan sluit. Johnny Moloto, hoof van korporatiewe en regulatoriese sake by BAT Sub-Sahara-Afrika, verduidelik hoekom hulle die fabriek sluit.
15 Jan 11AM 12 min