Beleggingsrisiko en verwagtinge strook nie altyd nie

Loading player...
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth gesels oor hoe hulle kliënte laat verstaan ​​waarin hulle hulself inlaat met beleggings.
10 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min