Staking forseer Transnet om 'n force majeure te verklaar

Loading player...
Gavin Kelly, uitvoerende hoof van Road Freight Association gesels oor Transnet se staking en wat die status tans by die hawes is.
7 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

BAT sluit sy enigste fabriek in SA oor onwettige sigarette

British American Tobacco het vandag aangekondig dat dit sy 50 jaar oue fabriek in Gauteng gaan sluit. Johnny Moloto, hoof van korporatiewe en regulatoriese sake by BAT Sub-Sahara-Afrika, verduidelik hoekom hulle die fabriek sluit.
15 Jan 11AM 12 min