Steinheist-vervaardiger sê nog baie dokumentêre produksies kom

Loading player...
Wim Steyn, stigterlid van Idea Candy gesels oor sy loopbaan, die sake- model van hul Steinheist en Devilsdorp produksies, asook wat hy na- ure doen om te ontspan.
6 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

BAT sluit sy enigste fabriek in SA oor onwettige sigarette

British American Tobacco het vandag aangekondig dat dit sy 50 jaar oue fabriek in Gauteng gaan sluit. Johnny Moloto, hoof van korporatiewe en regulatoriese sake by BAT Sub-Sahara-Afrika, verduidelik hoekom hulle die fabriek sluit.
15 Jan 11AM 12 min