Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

--:--
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, bespreek vandag die onlangse verhoging van rentekoerse. Daar is groot kommer oor die skuldlas wat die landbousektor tref. Die rand se waarde teenoor ander geldeenhede staan steeds uit. Die res van die wêreld het egter ook verhoogde rentekoerse ingestel en tans is die uitwerking duidelik te sien in die ekonomiese aanpassings wat oral gemaak word, en nie net in Suid-Afrika alleen nie.
27 Sep 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min

Skaap boeredag buite Prieska

Pieter Möller berig oor die gewilde Skaap boeredag buite Prieska op 2 Mei en vertel ook wie die bekendes is wat daar gaan optree.
19 Apr 2AM 1 min