Rudi Nagel - 06 September 2022 - Lente is Los in die Bos

Loading player...
Die seisoene is besig om te draai. Die bome weet dinge verander and hulle verander ook. Daar is ‘n tyd vir alles en verandering is deel van die lewe.
7 Sep 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min