Rudi Nagel - 23 Augustus 2022 - Maraai Bonsai

Loading player...
Nie elke persoon wil applous ontvang nie. Hulle is gelukkig om agter die skerms te werk, maar hulle wil nie geïgnoreer word nie. Rudi help ons om meer oor aanvaardende mense te verstaan.
24 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min