Jannie Putter - 22 Augustus 2022 - Dinge Wat Ons Irriteer
--:--
Daar is familielede wat mekaar irriteer. Soms is die dinge wat ons so irriteer, iets wat hulle uniek maak, en reg vir hulle ‘purpose’. Kom ons geniet mekaar vir wie ons is!