Rudi Nagel – Veerkragtigheid - 26 Julie 2022

Loading player...
“Net soos ‘n boom, word ons deur ons omstandighede ‘afgekap’. Maar, as ons die regte hulp kry kan ons weer ‘groei’. Veerkragtigheid is wat ons benodig om weer en weer en weer op te staan en om aan te hou, selfs is dinge om ons baie moeilik.
27 Jul 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min