Oop Bok oefensessie in Hazyview vandag

Die Springbokke hou vandag 'n oop oefensessie by Laerskool Numbi in Hazyview, waar die span sedert Sondag voorberei vir hul kragmeting teen Nieu-Seeland volgende naweek.
Die spanne speel op 6 Augustus by Mbombela-stadion die eerste van twee toetse op tuisbodem.
Die sessie vandag is oop vir die publiek om by te woon.
Marlon Kruger, bemarkingsbestuurder vir SA Rugby: