Jannie Putter - Karakter - 25 Julie 2022
--:--
“Ons karakter wys in wat ons doen as niemand ons kan sien nie. Ons moet ons kinders leer hoe om mense van goeie karater to wees en dinge te doen waarop hulle trots kan wees, selfs as hulle alleen is, en niemand kan sien wat hulle doen nie.”