ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om gelukkig te wees

Loading player...
Vandag gesels ons oor geluk. Wanneer is ʼn mens gelukkig? God wil dit vir jou gee as gawe. Omhels dit.
24 Jul 2022 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | ʼn Oproep tot geestelike volwassenheid

Jesus vra steeds: “Verstaan julle?”. Dit is ʼn vraag wat groei en diepte van elke gelowige eis. Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2025. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 12 Januarie 2026 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
8 Dec 8AM 5 min