Slagoffer Mentaliteit - Coach Freek en sy Vriende

--:--
Coach Freek sit saam met sy vriende Menzo, Peter, Samuel, Lukas en Willem om die tafel op die Zoom Byeenkoms en deel hulle lewensreise en lesse met mekaar.
21 Jul 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie

Coach Freek gesels die week met Sollie Staggie. Sollie is die jonger broer van Rashied Staggie. Rashied was die leier van die berugte Hard Livings bende gewees. Rashied is op 13 Desember 2019 in Soutrivier doodgeskiet. Sollie was ook 'n bende baas en dwelmhandelaar gewees. Sollie was in 1999 skuldig…
2 May 1 hr 45 min