Anton en Rouchelle | Dis terug skool toe! | Mashie Stander
--:--
Die Ontbytspan (Anton en Rouchelle) gesels met die bestuurder van die Studie sentrum by Durbanville Laerskool oor hoe om jou kinders voor te berei vir die nuwe kwartaal.