NA WATERS WAAR RUS IS

Loading player...
Ds Willie Olwagen
Deel2 (Gen.6/7)
Die Toe Deur.
Ds Willie beskrywe die verhaal van Noag, waar hy konsentreer op Noaf se tyd in vergelyking met vandag. Hy bespreek 4 eienskappe in ons dag soos in Noag se tyd. Die Boodskapper; Die hoorders; Die Besluit en die bestemming.
12 Jul 2022 5AM Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

NA WATERS WAAR RUS IS

DS. CHRIS MEYER DEEL 4 WAT AS EN DIE SOEWEREINITEIT VAN GOD 2KOR.12:1-10
20 Nov 4AM 18 min