Na Waters Waar rus is

Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30.

Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse of onderhoude oor relevant alle daagliks gebeure.
Daily Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
168 Episodes
1 – 20

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 4 VERGIFNIS vs BITTERHEID LUK.15:25-32 BITTERHEID SE NAGEVOLGE IS DIE DOOD. JESUS SE DAT AS ONS, ONS BROEDER NIE LIEF HET NIE, DAN IS ONS MOORDENAARS, WANT HOE KAN ONS GOD LIEF HE WAT ONS NIE GESIEN HET NIE, MAAR ONS BROEDER WAT ONS SIEN, HAAT…
23 Feb 4AM 20 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 3 VERGIFNIS vs BITTERHEID LUK.15:25-32 BITTERHEID HOU BOEK VAN WAT JY GEDOEN HET TEENOOR DIE VERKEERDE VAN ANDER.
22 Feb 4AM 20 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 2 VERGIFNIS vs BITTERHEID LUK.15:25-32 BITTERHEID HET GEEN PLEK VIR REKONSILIASIE NIE.
21 Feb 4AM 19 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 1 VERGIFNIS vs BITTERHEID LUK.15:25-32 BITTERHEID KOM NA VORE DEUR JOU GESINDHEID, EN INBESONDER DEUR WOEDE.
20 Feb 4AM 19 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS JANNIE VAN DEN HOOVEN DEEL 4 EX.20:18vv DIE VERSKYNING VAN GOD DS JANNIE SLUIT HIERDIE GEDEELTE AF MET DIE UITDAGING AAN DIE LUISTERAARS OM GOD TE GEHOORSAAM.
9 Feb 4AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS JANNIE VAN DEN HOOVEN DEEL 3 EX.20:18vv DIE VERSKYNING VAN GOD DIE GEWILLIGHEID VAN DIE VOLK LEI DAARTOE DAT DIE HERE GENEE IS OM MET SY MENSE TE WANDEL SOLANK HUL GEHOORSAAM BLY.
8 Feb 4AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS JANNIE VAN DEN HOOVEN DEEL 2 EX.20:18vv DIE VERSKYNING VAN GOD WANNEER DIE HERE HOMSELF AAN DIE MENS OPENBAAR, DAN BETEKEN DIT DAT DIE HERE 'N BESONDERSE GEHOORSAAMHEID VERLANG VAN SY KINDERS AF.
7 Feb 4AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS JANNIE VAN DEN HOOVEN DEEL 1 EX.20:18vv DIE VERSKYNING VAN GOD GODS SPRAAK NA DIE TIEN GEBOOIE OOR SY VERORDENINGE AAN SY VOLK.
6 Feb 4AM 14 min
1 – 20