LEEF! - Gerda Kriel - Kliniese sielkundige - Substansie Afhanklikheid
Loading player...
20.06.2022 - Gerda Kriel is n kliniese sielkundige in Somerset-wes en haar werk fokus is tieners en volwassenes . Sy stel belang in trauma en om n holistiese benadering te volg by die behandeling van geestestoestande..... Stuur jou vrae na 081 729 1 657 met die Woord LEEF! vooraan.