NA WATERS WAAR RUS IS

--:--
Vaderskap: Deel 1
Ds.Chris Meyer

Jesus verwys na Joh.17:3,16 dat Hy God bekend gemaak het as Vader aan Sy dissipels. Een van die redes hoekom ons families en gesinne nie God deur ons kan sien of kan ken nie, is omdat ons die Here self nie ken nie, of om Hom verkeerdelik te reflekteer.
15 Jun 2022 5AM Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

NA WATERS WAAR RUS IS

DS WILLIE OLWAGEN DEEL 1 DIE GROOTHEID EN GOEDERTIERENHEID VAN DIE HERE PS.145
25 Mar 5AM 11 min