Coach Freek gesels met Quinton Taylor.

Loading player...
Die Sizzlers-slagting het op 20 Januarie 2003 in Seepunt, Kaapstad plaasgevind. nege mense is grusaam vermoor. Die slagoffers is by 'n gay-masseersalon genaamd Sizzlers by Grahamweg 7 vermoor. Elke kamer het 'n gru-verhaal vertel van pyn, lyding, vrees, marteling, afgryse. Daar was bloed spatsels oorals oor die mure, matte en kaste gewees. Adam Roy Woest en Trevor Basil Theys is skuldig bevind aan die misdaad. Regter Nathan Erasmus het dit beskryf as die “ergste bloedbad” wat Kaapstad en die land nog ooit gesien het. Een man, Quinton Taylor, het egter die grusame nag oorleef. Quinton het 10 jaar na die Sizzlers bloedbad, sy ervaringe met Coach Freek en die boetas van die Leeupraat Manne Bediening in Bloemfontein gedeel.
3 Apr 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min