Ep. 63 Wabi-Sabi en hoe om ’n pandemie emosioneel te oorleef

Loading player...
Tydens grendeltyd het die digter Carina van der Walt, ver van haar land en mense, die “skoonheid van verval” ontdek. Dié manier van kyk, vergestalt in die Japannese lewenshouding Wabi-Sabi, het haar aangespoor om foto’s te neem van die eenvoudige gawes van haar tuin en kombuis en om dit vars te interpreteer. Carina deel haar insigte én vertel van ’n tweede liefde, tuine, blomsimboliek, en die betekenis van kruie en vrugte wat in ’n bak op ’n kombuistafel verdroog. (Inhoud geborg)
5 Apr 2022 English South Africa Self-Improvement · Relationships

Other recent episodes

Ep. 261 What if being healthy and happy was never about your weight?

Are you exhausted from years of dieting, struggling with health challenges, or looking for a more sustainable approach to feeling really good? Integrative nutrition health coach Monica Woolridge unpacks a sustainable, enjoyable(!) alternative to dieting culture. Discover the 10 principles of Undieting, how focusing on health can have weight loss…
15 Sep 1 hr 03 min