Rudi Nagel - 21 Feb 2022 - Diep Gewortel

Loading player...
Rudi deel weer 'n pragtige boom metafoor met ons as hy ons herinner aan hoe ons in God gewortel is, en hou Hy ons 'voed'.
21 Feb 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min