Is daar meer in die lewe as rugby - Coach Freek en Spanmaats

Loading player...
Coach Freek en sy mede spanmaats gesels op sy radio program op Heartbeat FM met rugby spelers en ondersteuners tydens grendeltyd. Die program Baasraak, was op 25 Apr 2020 tussen 16h00-18h00 uitgesaai.
21 Jan 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min