LEEF! - Lucille May - From the Valley

--:--
17.01.2022 - Lucille May deel oor haar nuwe boek; From the Valley wat vertel oor lewensgebeure van trauma en seer wat haar gelei het na `n diepper soeke vir antwoorde by God. Dis `n boek vol juwele van wysheid uit die skatkis van haar hart. Lucille het saam met haar man die Shofar Kerk groep begin en was voltyds in die bedienning vir 20jr. Vandag is sy `n musiek onderwyseres.
17 Jan 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes