Van Islam na die Lam - Hein Adams

Loading player...
Hein Adams se storie sal jou tone laat krul van lekker kry. As weggooi kind het Hein opgeêindig by 'n Moslem Familie. Op die ouderdom van 8 jaar was dit Hein se wens om opgelei te word in die Koran. Sy naam is verander na Hashim - "Oorlogsvegter van geregtigheid". Hy word gestuur vir opleiding na Saudie Arabia en word opgelei in die Koran en wapenkuns. Hein deel sy reis uit Islam na die Lam van God met Coach Freek.
27 Dec 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min