Besig om te lewe - Franna Vorster

Loading player...
'n Vriend van Franna het hom gebel met 'n boodskap van die Here af; "Franna jy is nie besig om te sterf nie, maar jy is besig om te lewe." Hoekom sal God so iets vir Franna sê wat so gesond en fiks was? Luister na Franna se storie soos hy dit met Coach Freek deel.
15 Dec 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min