Ep. 49 Raad vir ouers wat hoor hul kind is gay: hoe nou verder?

Loading player...
Pastorale narratiewe terapeut dr. Marietjie van Loggerenberg praat oor die hantering van ‘n kind wat uit die kas kom, skok en skaamte, wanpersepsies rakende gay-wees, en die vrees vir verwerping en seksueel oordraagbare siektes. Sy gee raad - ook vir ouers wat ‘n geloofstryd beleef - en omlyn 7 stappe na die uiteindelike aanvaarding van ‘n kind se seksuele oriëntasie.
28 Dec 2021 English South Africa Self-Improvement · Relationships

Other recent episodes

Ep. 261 What if being healthy and happy was never about your weight?

Are you exhausted from years of dieting, struggling with health challenges, or looking for a more sustainable approach to feeling really good? Integrative nutrition health coach Monica Woolridge unpacks a sustainable, enjoyable(!) alternative to dieting culture. Discover the 10 principles of Undieting, how focusing on health can have weight loss…
15 Sep 1 hr 03 min