Waar kom katjiebotter vandaan?
Loading player...
Hoe gereeld eet jy en jou gesin heerlike toebroodjies met grondboontjiebotter en stroop? Of het dit ʼn taboe geword in ons gesondheidsbewuste samelewing? Hoe dan ook, Su-an en
Gerhard praat oor die oorsprong van grondbone en grondboontjiebotter.
Gerhard praat oor die oorsprong van grondbone en grondboontjiebotter.