Ep. 39 My kind is gay: 12 vrae wat ouers vra

Loading player...
Wanneer jy hoor jou dogter is lesbies of jou seun is gay, het jy sinvolle inligting nodig. Dr. Marietjie van Loggerenberg, pastorale narratiewe terapeut, bespreek navorsing oor die oorsake van homoseksualiteit, wanopvattings, die vrees vir verwerping, opbouende kommunikasie, en die geloofstryd wat gelowige ouers (en hul gay kind) kan beleef.
Sensitiewe inhoud: bespreking van onder meer seksuele oriëntasie. Dié gesprek is vir volwassenes bedoel.
19 Oct 2021 English South Africa Self-Improvement · Relationships

Other recent episodes

Ep. 261 What if being healthy and happy was never about your weight?

Are you exhausted from years of dieting, struggling with health challenges, or looking for a more sustainable approach to feeling really good? Integrative nutrition health coach Monica Woolridge unpacks a sustainable, enjoyable(!) alternative to dieting culture. Discover the 10 principles of Undieting, how focusing on health can have weight loss…
15 Sep 1 hr 03 min