Komatipoort suikermeule brand na dae steeds

Lefpa veg vanoggend voort teen die brand by die Komati Suikermeule in Komatipoort.
Die suikerstoor het verlede week begin brand, en dit het Sondag weer opgevlam.
André Scheepers sê meer as 40-duisend-ton suiker brand. Wat dit bemoeilik is dat die suiker smelt en 'n vloeistof word.
Hulle het Donderdag logistieke reëlings in plek gekry en is vandag terug op hul pos.