LEEF! - Eljanne Lochner - Werk in die Midde Ooste

--:--
11.10.2021 - In LEEF gesels Liomee met Eljanne Lochner wie werk in die Midde Ooste. God het haar 'n groot hart en passie vir die mense daar gegee. Daar is 'n honger in die harte van mense en dis wonderlik om te kan hoop bring en sien hoe God harte transformeer met Sy liefde!
11 Oct 2021 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes