Doekinsameling geloods vir kinders met gestremdhede

Loading player...
Die Nasionale Raad vir Mense met Gestremdhede het 'n doekinsameling begin vir kinders met gestremdhede.
Therina Wentzel sê kinders met gestremdheid sukkel met die groot uitgawe van doeke, wat hulle dikwels langer gebruik as babas en wat duurder word soos hulle groter word.
As deel van die "Durf en deernis" word 'n virtuele "doekdraf" gehou die eerste twee weke in November.
Inskrywingsgeld is R130, want dit is wat doeke kos.
8 Oct 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min