VF Plus sê sakelui ly onder onwettige munisipale staking

Loading player...
Die VF Plus eis dat dissiplinêre stappe geneem word teen werkers van Steve Tshwete- munisipaliteit wat sedert 20 September onwettig staak.
Dit is glo weens ontevredenheid oor die uitkontraktering van onder meer vullisverwydering.
Alle dienste by die Middelburg-burgersentrum is opgeskort tot 1 Oktober.
Die party se Werner Weber sê inwoners en plaaslike sakelui is nou die slagoffers in die geskil tussen die munisipaliteit en stakende werkers.
29 Sep 2021 10AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min

Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit

Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en die Crocodile Bridge-ruskampe bly, nie toegang tot Skukuza hê nie. Reynold “Rey” Thakhuli: Hoofbestuurder: Kommunikasie en Bemarking, Krugerwildtuin, gesels met ons.
12 Jan 6AM 4 min

Doen so aansoek vir Mbombela se elektrisiteitsmeter-amnestie

Mbombela-munisipaliteit sal 'n drie maande-amnestieprogram wat inwoners met onwettige of foutiewe elektrisiteitsverbindings toelaat om hul toevoer te normaliseer sonder om gepenaliseer te word, vanaf Maandag implementeer. Thea Rix verduidelik wat jy moet doen.
11 Dec 2025 6AM 7 min