Gasomskakeling 'n werklikheid vir SA motors
--:--
Attie Serfontein, Nationale Direkteur van ARA (Automotive Remanufacturers' Association), verduidelik waar het die gas-omskakeling projek vir ARA begin en hoekom dit so noodsaaklik is. Hy verduidelik ook die geleenthede wat voorlê ten opsigte van werkskepping en verduidelik of die wêreld genoeg gasreserwes het.