Mpumalanga-man wat vrou verkrag en vermoor, kry twee keer lewenslank

‘n Man wat ‘n vrou verkrag en vermoor het toe hy haar ‘n saamrygeleentheid gegee het, is twee lewenslange vonnisse opgelê.
Sbusiso Nkosi is Maandag in die Mpumalanga Hooggeregshof in Breyten gevonnis nadat hy skuldig gepleit het.
Hy het die 23-jarige Nomcebo Simelane op 5 September verlede jaar in sy kar verkrag en verwurg en haar liggaam in ‘n veld agtergelaat.
Hy het haar selfoon in sy kar gevind en in rioolpyp weggegooi.
Kolonel Donald Mdhluli: