VF Plus vra weer vir leefstyl-oudits in Mpumalanga

Loading player...
Die VF Plus het 'n beroep gedoen op die Mpumalanga premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, om haar belofte gestand te doen om leefstyl-oudits op plaaslike regeringsamptenare uit te voer.
Dit volg op die arrestasie Maandag van die burgemeester van Nkangala-distriksmunisipaliteit, Thembi Sarah Masilela. Sy word saam met agt ander aangekla van onder meer bedrog.
Die VF Plus se Werner Weber:
26 Aug 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min